This job ad has been posted over 40 days ago...
1
applicant
Algemene Praktisyn
at te Privaat Praktyk in Colesberg
ALGEMENE PRAKTISYN
Geleentheid om vanaf 1 Maart 2012 deel te word van ‘n gevestigde, goed ontwikkelde, ongeopponeerde vennootskaps praktyk te Colesberg – groeiende plattelandse gemeenskap met nuwe moderne 50+ bed Provinsiale Hospitaal.
Kontak Tania – 051 7530701
stuur CV na casmed@shisas.com
Published at 05-12-2011
Viewed: 357 times
Viewed: 357 times
